Sjokolade Makrolletjies

Hierdie heerlike sjokolade koekies word glad nie gebak nie en is so maklik om te maak my kinders maak dit.

Ingredients

125 g botter
2 Koppies suiker
1/2 Koppie kakao
1/2 Koppie melk
3 Koppies hawermout
1 Koppie Klapper
5 ml vanilla

Instructions

Smelt die botter, Kakao, suiker en melk saam en kook vir 5 minute.
Voeg die hawermout, klapper en vanilla by.
Skep lepels vol op n gesmeerde bakplaat, laat afkoel.

2017-08-16T16:40:26+02:00 0 Comments

Leave A Comment